'n Lys van die albums wat Jannie uitgereik het:
Waar moontlik, word die lirieke van die liedjies van die albums hieronder volledig beskikbaar gestel. Die liedjies van meer albums mag later volg.
Dit word aangebied in .pdf formaat sodat dit ook uitgedruk kan word.
Speellys:
Speellys
Jannie kon ongelukkig nog nie toestemming verkry om die lirieke van hierdie nommer te publiseer nie.
Speellys
Jannie kon ongelukkig nog nie toestemming verkry om die lirieke van hierdie nommer te publiseer nie.
Hieronder 'n verskeidenheid videos uit Jannie se musiek loopbaan.
Meeste van die opnames is uittreksels van konserte. Kwaliteit van die videos wissel van privaat opnames, onlangse asook baie ou TV uitsendings, promosie videos en professionele opnames.
Promosievideo, kort uittreksels uit produksie
Promosievideo, kort uittreksels uit produksie
Jannie met Daniellé Botes
Jannie met Renette Bouwer
Jannie met Andy Lubbe
Jannie met Lucas Maree
Jannie met Karen Zoid
Jannie met Lucas Maree
Jannie met Lisbe Visser
Jannie met Louis van Rensburg
Gedurende 1986 het Michal Grobbelaar, toe die direkteur van die Johannesburgse Stadskouburg, Jannie en Christa Steyn versoek om 'n program aan te bied vir die 100-jarige bestaan van Johannesburg. So ontstaan BLIK EN SNAAR, 'n aanbieding wat die verhaal van Afrikaanse musiek op 'n heel vermaaklike manier vertel.
Hulle vergroot die groep en toer daarna dwarsdeur Suid-Afrika. 'n Volledige televisieproduksie van BLIK EN SNAAR word ook in die vroeë negentigerjare gemaak. Hieronder sommige van die opnames.
Die Donkie
Die Lappop
Die Padda wou gaan opsit
Ek hou van die Nooientjies
Hier by my
Hillbrow
Huil By My
Jona
Josef Marais Keurspel
Maans Danster
Misbank
Nampti
Nes Ek Wil
Ons Drie In Die Ou Kalahari
Royal Hotel
Straattroebadoer
Trein na Matjiesfontein
Vlieg Hoog
Waterblommetjies
GEEN Kunsmatige Intelligensie (AI) is gebruik met die maak van hierdie webblad nie.
Alles in hierdie webblad is eg, outentiek Jannie du Toit